Van OERKNAL tot OORBEVOLKING

Van OERKNAL tot OORBEVOLKING

\'n Ooggetuie vertel die storie van die heelal.

not yet rated
Author: Siegfried Eckleben
Length: 333 page(s)
Language:
Written: Aug 2012
Sales Rank: - XinXii Sales Rank
Views: 3208

Category: Sciences & Research » Humanities  |  Work: Story / Narration
Keywords: evolusie, kosmos, heelal, astronomie, lewe, mensdom, oorbevolking, tegnologie, aapmens, mensaap, Homo sapiens, planete, sterre, komete, hemelsliggame, Aarde, Sol, kwark, Yog, kliektaal

Die geskiedenis van die heelal, van die begin tot die hede.

Van OERKNAL tot OORBEVOLKING bestaan uit twee onafhanklike dele:

Die eerste deel vertel die geskiedenis van die onstaan van die heelal in maklik verstaanbare vorm, deur ’n ooggetuie - naamlik Yog, ʼn kwark. Volgens die mees aanvaarde opvatting van die huidige wetenskap bestaan alles uit kwarks en elektrone, dus weet kwarks als oor alles. Hulle is sonder emosies en derhalwe absoluut objektief. Yog beskryf die onstaan van elementêre deeltjies, atome, materie, gaswolke, galaksies, sterre, planete, mane, komete en ander hemelliggame, tot by die planeet Aarde. Dit gaan voort met evolusie van lewe op hierdie planeet, van die eerste lewende selle tot by sy teenswoordig intelligentste vorm – Homo sapiens, die mens of aardeling. Die oerkontinent Kaapvaal Craton en fossiele vondse van eensellige en meersellige kreature in Suider Afrika word besonders beklemtoon. ʼn Voorwoord deur ʼn Duitse fisikaprofessor bevestig die wetenskaplike plousibiliteit van die relaas.

Die tweede deel handel oor die ontwikkeling van die mensdom en sy eienaardighede. Dit beskryf die evolusie van mensape tot aapmense en die huidige Homo sapiens, die moderne mens. Die oorsprong van kliektaal in Suider Afrika – waarskynlik die moeder van alle tale – word geskets. Dit blyk waarskynlik dat nie net die oorsprong van die lewe nie, maar ook die eerste wortels van die mensdom in Suider Afrika lê. Yog som die belangrikste verskille tussen mense en ander diere op, insluitend hulle abnormale seksuele gedrag. Dit vind dat die mensdom die evolusie deur tegnologie verbygesteek het en dat die grootste probleem op planeet Aarde teenswoordig die oorbevolking met mense is. Dit is klaarblyklik nie polities korrek om van oorbevolking te praat nie, en veral mag mens beslis nie opper, dat die mensdom verminder moet word nie. Sou die 14-miljardjarelange ontwikkeling van die heelal op hierdie nietige maar oulike klein planeet bloot daartoe lei dat sy mees gevorderde lewensvorm, die mens, kollektiewe selfmoord begaan? Ten slotte waag Yog nog ʼn prognose vir die toekoms van die mensdom en die planeet.

Die boek is bedoel vir nuuskierige „mense soos jy en ek“ van alle ouderdomsgroepe en bied vir hulle die onstaan van die heelal in maklik verstaanbare, kronologiese volgorde aan. Dit bevat geen formules, diagramme, sketse of voetnote nie, om die afskrikkende voorkoms van ʼn teksboek te vermy. Die teks word opgehelder deur spotprentagtige tekeninge.


Seller assumes all responsibility for this listing.

About the Author

Siegfried Eckleben | Author on XinXii.com

Member since: Apr 2011
Publications on XinXii:  3
My social profiles on...
FacebookTwitter
Der Autor: Vom Urknall zur Überbevölkerung

Siegfried Eckleben wurde am Tag der Arbeit in Weimar geboren, am 1. Mai 1944. Seine Familie verließ die Russische Zone 1949 und wanderte nach dem heutigen Namibia (vorher Südwestafrika, früher Deutsch-Südwestafrika) aus, wo sein Vater während der deutschen Kolonialzeit geboren worden war. Dort wuchs er auf und erhielt seine Schulbildung. Danach studierte er Elektrotechnik an der Universität Kapstadt, Südafrika.

Nachdem er in einigen Ländern im südlichen Afrika, Nord- und Südamerika, Australien und Europa als Ingenieur lebte und arbeitete, führt er nun ein Zugvogeldasein mit einer Steinhütte nördlich des Äquators auf einer Azoreninsel und einer Wohnung in Namibia, in der südlichen Hemisphäre.

Das Rätsel des Universums und Konzepte wie ewig und unendlich lockten und ängstigten ihn seit seiner Kindheit - und brachten ihn schließlich dazu, den ersten Teil des Buches zu schreiben. Die Eigenarten der Menschen, mit denen er zeitlebens in unterschiedlichen Ländern konfrontiert wurde, motivierten ihn zum zweiten Teil des Buches. Und dass am größten Problem des Planeten – der Überbevölkerung – immer nur vorbeigeredet wird.

Eckleben spricht fünf Sprachen und hat Artikel in englisch, deutsch und portugiesisch geschrieben.
(Ich bin immer nur ein E-Mail weit weg: seckleben@gmx.net)
~

No review yet.

Back
  $ 4.49
VAT included
Instantly download after purchase
 ePub (eReader)
File format: